- 歌曲
- 时长
简介
Bouwer is a well known actor, presenter, entertainer and artist in South Africa. He is better known as an actor in popular Afrikaans films such as ‘Klein Karoo’, ‘Mooirivier’ and more lately ‘Sy Klink Soos Lente’. Bouwer is also a regular presenter of Flits on the kykNET DSTV channel. He was the lead singer of the multi SAMA nominated group Straatligkinders and member of the smash hit duo group Dans Dans Lisa, with Deon Meiring from Glaskas. He further describes himself as a cyber space fundie, entrepreneur and innovator. Bouwer’s social media and online presence sets him apart from most artists in South Africa. He has had more than 2.5million collective views on his Youtube channel and it surely is one of the most followed channels in South Africa. Hopelik is Bouwer’s second solo album and one he particularly enjoyed working on. Hard work pays off, and this album is a testimony to that since the album was put together over the course of over a year. His inspired songwriting together with a fresh sound is sure to bring joy to so many of his followers. He worked with Peach van Pletzen from Planet Awesome, as co writer and producer. The end result is Afrikaans pop with exciting hooks combined with honest lyrics. As seen with the first two singles on the album ‘Hopelik’ and ‘Sy Klink Soos Lente’, Bouwer has enjoyed more radioplay than ever before and the party is only starting with some fantastic songs like ‘Pleidooi’ and ‘Verby’ to hit the radiowaves shortly. ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Sedert Bouwer Bosch in 2006 sy amptelike aankoms in die vermaaklikheidsindustrie luidkeels aangekondig het as hoofsanger van die groep Straatligkinders, bereik hy sedertdien aaneenlopend nuwe hoogtes in sy loopbaan. In 2011 vat sy talent behoorlik vlam en reik hy sy eerste solo-album Almal Maak Voute (sic) uit, en maak ook naam as akteur in films soos Klein Karoo, Mooi Rivier, Strikdas, Pad na jou Hart en Trouvoete. Hy bewys homself ook as rolprentmaker met Vuil Wasgoed wat die toekenning vir Beste Kort Film by die 2015 kykNET Silwerskermfees wen – ’n rolprent wat deur Bouwer Bosch Films vervaardig is en waarvan hy en Bennie Fourie die skryf en regie behartig het. Hul vertolk ook rolle in Vuil Wasgoed. I In 2015, nader die vervaardigers van die rolprent Die Pro hom om die temalied vir hierdie gewilde film te skryf en gevolglik sing hy hierdie lied, Vlug, op die klankbaan. Hy is ook sedert Mei 2015 mede-aanbieder van Flits, sy aktualiteitsprogram op kykNET. Bosch het sopas sy eerste rolprent as mede vervaardiging vrygestel getitel ‘Sy Klink Soos Lente’ en het ook in 2016 gewerk aan die verfilming van Deon Meyer se jongte rolprent, Jagveld. Hopelik is Bouwer se tweede solo album en een waaroor hy self baie trots is. Harde werk sal altyd beloon word en dit word weereens bewys deur die maande se werk wat in hierdie album ingegaan het. Bouwer het weereens baie inspirerende liedjies geskryf met ‘n vars klank wat soveel vreugde vir sy ondersteuners gaan bring. Hy het met Peach van Pletzen van Planet Awesom gewerk as mede-skrywer en vervaardiger. Die eind resultaat is Afrikaanse pop met interessante ‘hooks’ en eerlike lireke. Soos gesien met sy eerste twee radio liedjies ‘Hopelik’ en ‘Sy Klink Soos Lente’ beloof hierdie album om meer radio-tyd te kry as enige van sy vorige werke met liedjies soos ‘Pleidooi’ en ‘Verby’ wat binnekort losgelaat gaan word. Volgens hom handel Hopelik oor weerloosheid. “In ’n verhouding, in my geval my huwelik, is groei van belang. Om weerloos te wees is belangrik vir jouself en die verhouding. “Maar eerlikheid maak seer en is een van die moeilikste dinge in 'n verhouding. Om jou hart altyd op jou mou te dra, is moeiliker as wat 'n mens dink. Hopelik is 'n lied wat my uitdaag om meer weerloos te wees binne my eie huwelik en my verhouding met die mense om my.”